Upcoming Events

Ons koor verwerf twee goue medaljes tydens die 10de Wereld Koor Olimpiade vir Kinderkoor en Musica Sacra afdelings!
Hul verwerf ook 'n goue diploma vir die Scenic Folklore afdeling wat hul as die gekombineerde koor Wonberg deelneem!
Baie geluk aan elke kind!
18-Aug-18Voortrekker Monument
08-Sep-1821 Reunie bal - Batter Boys - Alle belangstellendes kan reeds nou ejooste909@gmail.com epos sodat ons getalle kan bepaal
19-Oct-18Gala konsert - Musaion
Hou ons webblad dop vir nog komende optredes!


 

Social Media